Modulekode | SHC 321 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Pypnetwerk ontledings en munisipale dienste. Komponente van waterverpreidingsnetwerke. Pompseleksie en waterslag-analise. Vryvlakstroming asook fisiese modelle. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | (SHC 310) |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 1 tutoriaal per week, 4 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Siviele Ing |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App